southafricanlisted, local and safe classifieds market in india.
States
For Sale
Real Estate
Jobs

Yanaha Orrel C-35N.C-55N in Kimberley, Northern Cape for sale

Yanaha Orrel C-35N.C-55N

Beskrywing
Die orrel is in besonderse goeie toestand. Ek was die alleen eienaar, maar vir 6 jaar speel ek nou op keyboard en die Orrel vertoon net mooi in my sitkamer.
Dit is die alleen rede waarom ek dit wil verkoop.
Die Orrel het 'n uitmumtende klank, en klink baie goed.
Leer stoeltjie van orrel ingesluit.

>> Click here to search for more - Music instruments in Northern Cape