Accton Netwerk Hub in Kimberley, Northern Cape for sale

Accton Netwerk Hub
Accton Netwerk Hub
Accton Netwerk Hub

Aandag "gamers"! Accton CheetaHub Classic 2040, 8-port hub vir rekenaar netwerk.
Splinternuut, nog nie gebruik nie, maar in goeie werkende toestand. Ideaal vir klein netwerk van tot 8 rekenaars.